Baba & Kleuter: Desember 2016

Nou te koop vir R32,50!

Kersfees-inkopies

  • Water-kaskenades
  • Speel onder die boom
  • Wiele wat laat waai
  • Tegno interaktiewe spel
  • Krismis-lekkernye

Jou lewe

  • Gaan in vrede: Babas en kinders is in die algemeen nie goeie reisigers nie. Doen alles wat jy kan om jul vakansierit vir julle lekkerde (en veiliger) te maak.
  • Reg vir rus: Die vakansie is hier! Sorg vir maksimum ontspanning met ons wenke.
  • 31 doendinge vir die vakansie: Skep onvergeetlike herinneringe met die pret-aktiwiteite. 

Swangerskap

  • Wonder jy... : Gaan die drankies wat jy gedrink het sonder om te weet jy is swanger jou baba skaad? Mag jy nog biltong eet? Ons het antwoorde op 16 swangerskapsvrae.
  • Hoogswanger in die hoogsomer: Swangerskap in die somer het sy eie stel uitdagings. Hier's raad om te keer dat jy verlep voel.

Pasgeborene

  • Borsvoeding is die beste - vir ma ook! : Jy weet nou al dat borsvoeding 'n belegging in jou kind se gesondheid is. Maar weet jy hoe goed dit vir jou is - nou en wanneer jy ouer word?
  • 10-dag-plan vir jou & jou pasgeborene: Ontspan. Met ons dad-vir-dag plan vir die eerste 10 dae van jou baba se lewe gaan jy en die vreemde nuweling kort voor lank ou vriende wees. Vertrou jou instink en geniet die klein mensie.

Baba

  • Ons is son-slim! : Dit is vakansie, wat net een ding beteken: pret in die son. Hier is die nuutste dinge wat jy oor sonbeskerming moet weet.
  • Hoeveel slapies nog? : Dat daar 'n groot verskul is tussen 'n wegbreekvakansie voor die kinder en 'n een na die kinders is nie altemit nie. Haal so die meeste daaruit.

Inkopies, dekor & kunsvlyt

  • Rooi getooi: 'n Kleuterkamer met 'n spatsel Kersfeesbetowering.
  • Kerskuns vir die kroos: Of dit nou versierings of lekkernye is, span vanjaar die kinders in en maak self jou Kersfees lekker en mooi.

Peuter

  • Kyk wie praat! : Spraak- en taalontwikkeling is van die grootste mylpale wat jou kind bereik, en jy kan baie doen om haar te help om 'n top-babbelbek te word.
  • HELP! My peuter is in die nood: Noodgevalle vier veral in die vakansie hoogty. Is jy gereed om jou peutertjie te help as sy hard val, lyk of verstik of giif ingekry het?

Kleuter

  • Bang vir skool: As die opgewondenheid omgesit het in angs, moet jy inspring en jou nuwe graad 1'tjie help om haar vrees vir die grootskool te oorkom.
  • Fliek toe! Of nie? : Om te gaan fliek is so deel van die vakansie soos swem en roomys eet. Maar jou kind se reaksie kan jou dalk onkant vang ...

Subsripsies!

Digitale subskripsie

Teken in op die digitale weergawe van Baba & Kleuter vir slegs R26 per maand & spaar 20%! PLUS GRATIS! Kry drie digitale tydskrifte heeltemal gratis wanneer jy inteken op die Winskopie aanbod: Reg vir Skool, Speel & Leer Mylpalegids en V&A Bababoekie.

Klik hier vir hierdie aanbod.

Gedrukte subskripsie

Teken in op die gedrukte weergawe van Baba & Kleuter vir slegs R383,10 vir 12 maande!


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters