Baba & Kleuter: Februarie 2017

Nou te koop vir R32,50! 

Jou lewe 

  • Almal stres saam: Gedink jy is die enigste ouer wat wosterstel en wroeg? Ons gee raad vir die ses topdinge waaroor alle ouers saam bekommerd is.

Swangerskap

  • Kosbare bloed: Alles wat jy moet weet as jy dit oorweeg om jou ongebore baba se naelstringbloed te laat bewaar. 
  • Red ons verloskundiges: Sukkel jy om n' ginekoloog te kry wat bereid is om jou baba te verlos? Dis hoekom. 
  • Top 5 vir elke trimester: Ons Kenners bekyk die vyf belangrikste dinge wat jy oor elke trimester moet weet. 

Pasgeborene

  • V&A borsvoeding: So suig baba mooi vas. 
  • Braaf of broos: Dis n' oomblik van groot vreugde wanneer jy uiteindelik jou vroeggebore baba van die hospitaal af huis toe kan bring. 

Baba

  • Om baba te deel of nie: Sit jy jou baba of sosiale media? 
  • Bou baba se brein: Jou baba se brein gaan nooit so baie groei en verander soos in die eerste lewensjaar nie, Hoe haal jy die meeste uit hierdie tyd?

Inkopies, dekor & kunsvlyt 

  • Towertuin 
  • Jou boep en jy 
  • Sewe bakke slaai 

Peuter 

  • n' Breintjie wat byhou: Jou peuter se koppie werk baie anders as toe hy 'n baba was 
  • Taal se baas: Die groot wonder van die peuterjare is hoe jou kind begin praat
  • Ek het beheer, Mamma!: Selfregulering is een van die belangrikste vaardighede wat 'n jong breintjie moet ontwikkel.

Kleuter 

  • Stimuleer & snoei: Jou kleuter se brein hou van oefening, stimuleer reg en haar sal al gladder funksioneer. 
  • My eenkant-kind: 'n Introvert is meer as skaam en dis nie altyd maklik om haar in ons estroverte wereld groot te maak nie. 

Teken in!

Klik hier vir hierdie aanbod

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters