Baba & Kleuter: Januarie 2017

Nou te koop vir R32,50! 

Jou lewe 

  • 2017: Maak dit n' maklike jaar: Neem beheer en kry vanjaar orde in jou lewe. Ons vertel jou hoe.

Swangerskap

  • Sit stres op sy plek: Wat veroosaak die toestand, die stres of die vroee' geboorte weens stres? 
  • Blou of pienk?: Soek jul hart n dogetertjie of smag julle na n seuntjie? Daar is tegnieke wat julle kan beproef.
  • Voete soos brode: Wonder jy hoekom jou voete so uitsit? Opgeploftheid is algemeen tydens swanger-skap, maar kan ook op n ernstige probleem dui.

Pasgeborene

  • Kyk net hoe klein is jy: Het jy gedink jy het nog baie tyd maar toe gebeur dit... jul baba word vroeg gebore en skielik is als deurmekaar.
  • Slaap veilig: n' mens kan jou nie indink hoe dit moet voel om jou baba in sy wiegie neer te le' en dan word hy nooit weer wakker nie. 
  • Borsvoeding: Wat het jy nodig?: Borsvoeding is n' natuurlike proses en die noodsaaklike toeristing is reeds deel van jou lyf. Moet jy enige bykomende hulpmiddels aanskaf? 

Baba

  • Lekker eet!: Jou baba se eerste happie vaste kos is n groot mylpaal. Maak dit vir julle albei n lekker ervaring.
  • Merke, gereeed, kruip: As jou baba kruip, het sy n' groter kans om eendag flink te stap, lees, leer en skryf. 

Inkopies, dekor & kunsvlyt 

  • Mini mono 
  • Kreatief sonder kleur
  • Fees van vrugte

Peuter 

  • Sewe goeie gewoontes: Hierdie riglyne gaan jou kind in die toekoms nog baie baat- bigin sommer vandag!
  • Groot trek: Om jou peuter van sy kot na sy eerste bed te skyf kan n' trotse oomblik vir julle altwee wees.
  • Maak jou pikkie n Picasso: Die prettige idees van kunsaktiwiteite saam met jou peuter sal vir ure se pret sorg terwyl dit met jou kleinding se ontwikkeling woeker. 

Kleuter 

  • Hok toe met n' glimlag: Daar is baie wat jy kan doen om seker te maak dat jou kind se eerste skooldag vir julle almal lekker is.
  • Skool toe: Prettige kopies om die pad terug skool toe meer opwindend te maak.


Subsripsies!

Digitale subskripsie

Teken in op die digitale weergawe van Baba & Kleuter vir slegs R26 per maand & spaar 20%! PLUS GRATIS! Kry drie digitale tydskrifte heeltemal gratis wanneer jy inteken op die Winskopie aanbod: Reg vir Skool, Speel & Leer Mylpalegids en V&A Bababoekie.

Klik hier vir hierdie aanbod.

Gedrukte subskripsie

Teken in op die gedrukte weergawe van Baba & Kleuter vir slegs R383,10 vir 12 maande!





Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters