Die moets en moenies van pa wees.

Kom ons wees nou eerlik: As dit by ouerskap kom, glo Ma nie werklik dat Pa by haar kan kers vashou nie...

Of jy nou gelukkige of ongelukkige kinderjare gehad het, dit can die manier beïnvloed waarop jy jou eie kinders grootmaak.

'n Mens kan deesdae van jou selfoon of rekenaar kyk hoe jou kinders tuis versorg word terwyl jy nie daar is nie... en vir party ouers is dit 'n skokkende ervaring.

Is jy ná baba se geboorte nooit meer in die bui vir pret tussen die lakens nie? Ons wys jou hoe om jou sekslewe weer op dreef te kry.

Kenners en ervare ma's deel raad oor spaar en begroot voor die koms van jou baba

Laai Meer