Dis ’n taamlike uitdaging om ’n peuter vas te vat en te in die regte rigting te stuur. Peuters is al groot genoeg om te begin leer wat regte en verkeerde gedrag is...

Die vreemde klein wesentjie waarin jou skattige baba verander het, kán mak gemaak word.

Moenie alleen voel as jou kind die een is wat ander byt nie. Dis tipiese gedrag vir 'n peuter en dit beteken nie dat jy 'n slegte ouer is nie.

Sonder goeie gehoor kan jou kind nie tot sy volle potensiaal ontwikkel nie. Ouers kom nie altyd agter dat daar iets met hul kind se gehoor kort nie. Kenners gee raad.

Hoe vroeër sigprobleme raakgesien word, hoe beter. Maar hoe weet jy jou kind sien sleg?

Laai Meer