Ons het prettige bladsye ontwerp om jou kind te help voorberei op die groot skool! Laai dit hier af.

Maak jou kind syferslim groot deur somme deel van julle alledaagse lewe te maak. Ons wys jou hoe.

Een van die grootste uitdagings in graad 1 is dat jou kind 'n magdom dinge moet begin onthou: van tuiswerk tot boodskappies van Juffrou en op watter dag swemklere skool toe moet gaan. Hoe kan jy help?

Kies die regte kleuterskool vir jou kind met ons kenner-wenke.

As jy nou al 'n liefde vir leer by jou kleuter kweek, sal haar akademiese loopbaan eendag 'n fees wees.

As jy skielik twyfel oor die voorbereiding vir jou kleinding se eerste skooldag in graad R of 1, plak ons doenlysie teen jou yskas.

Jy kan in jou baba se eerste week al begin om die boustene vir toekomstige wiskundige vermoëns te lê. Ons wys jou hoe.

Ons onderwysbeleid is ten gunste van inklusiewe onderwys, oftewel die insluit van kinders met gestremdhede by hoofstroomskole. Maar hoe prakties is dié ideaal regtig? 

Besoek hierdie webtuistes as jy meer inligting oor tuisskoling en kurrikulims soek. 

Groepsdruk is nie net 'n tienerverskynsel nie, maar het reeds op jou graad 1'tjie 'n invloed. Maar dis nie noodwendig slegte nuus nie.

Laai Meer