Swangerskap verander sommige vroue in seksgodinne, terwyl ander moeg en oes voel. Maar of jy nou lus is of nie, het jy waarskynlik baie vrae oor seks in die wagtyd.

Oorweeg jy epidurale verdowing vir jou bevalling? Hier is wat jy vooraf moet weet.

Bly gesond sodat jy n' gesonde baba in die wereld bring

Tussen 25 en 30 persent van swangerskappe eindig in 'n miskraam, maar is daar enigiets wat jy kan doen om dit te voorkom? En hoe weet jy wat joune veroorsaak het. en of dit weer sal gebeur? 'n Kenner beantwoord al jou kwelvrae.

Die ou mense het gesê as jy swanger word, sak jou brein tot in jou baarmoeder en dit duur 'n jaar voor hy weer daar uitkom ... en hulle was reg! Jou brein is besig om reg te maak vir ouerskap.

Is dit 'n goeie idee om jou kinders daar te hê op die geboortedag? 'n Kenner antwoord.

Laai Meer